Penny Marshall

Penny Marshall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carole Penny Marshall
Geboorte 15 Oktober 1943
Sterfte 17 Desember 2018 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tracy Reiner
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Penny Marshall (15 Oktober 1943 - 17 Desember 2018) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big (1988), Awakenings (1990), en A League of Their Own (1992), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy